Voorskoolse Onderwyseres

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Voorskoolse Onderwyseres

  • Post Date:May 6, 2019
  • Views 353
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Opsoek na ‘n energieke en passievolle onderwyseres vir ‘n 1 – 2 Jarige klas.

Dit is ‘n voldag posisie en vorige ervaring sal in jou guns tel.

Die persoon moet haar eie vervoer hê en gemaklik in ‘n groep kan saamwerk.

Indien jy lojaal is en graag ‘n verskil in kinders se lewens wil maak, doen gerus aansoek. Indien jy aan die kriteria voldoen stuur gerus jou CV asook ‘n foto van jouself per epos.