Verskeie Poste – Laerskool Jan van Riebeeck

Verskeie Poste - Laerskool Jan van Riebeeck

  • Post Date:June 12, 2018
  • Views347
  • Application Instructions SIEN ONDER.
Laerskool Jan Van Riebeeck, Kloof Street, CBD, Cape Town, South Africa
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK (KAAPSTAD)

BEHEERLIGGAAMPOS

TYDELIK:

20 Aug – 31 Des 2018

INTERSENFASE ONDERWYSER

wat o/a Engels gr 4 moet aanbied.

VEREISTES:

  • Ondervinding & kwalifikasies
  • KABV “CAPS” Opleiding
  • Meld buitemuurse aktiwiteite en vakke wat onderrig kan word
  • Bewys van SARO lidmaatskap

 

GRONDSLAGFASE ASSISTENT / INTERNSKAP (Gr 1-3) SOWEL AS ‘N INTERSENFASE ASSISTENT / INTERNSKAP (Gr 4–7)

Aanvangsdatum: 1 Januarie 2019

 

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

Kloofstraat 52

Tuine

Kaapstad

8001

 

Tel: 021 4234209

 

Faks: 021 424 2375

 

E-pos: jhoosthuizen@gmail.com

 

Sluitingsdatum vir al 3 bogenoemde poste: 17 Junie 2018

 

Indien u teen 22 Junie nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss