Verskeie Onderwysposte – Hoërskool Linden

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Verskeie Onderwysposte - Hoërskool Linden

  • Post Date:Aug 5, 2019
  • Views 341
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Vakante poste vir 2020 : Hoërskool Linden

  1. Rekeningkunde  (Graad 10 tot 12)

  2. Wiskunde (Graad 10 tot 12)

  3. Siviele Tegnologie/Konstruksie, IGO (Graad 10) en Tegnologie (Graad 8 en 9)

Selfgedrewe, gemotiveerde en passievolle kandidate met sterk leierskapvaardighede en uitstekende menseverhoudinge, word genooi om vir die vakature aansoek te doen.

Vereistes

  • Toepaslike akademiese kwalifikasies en ervaring
  • SACE-geregistreer
  • Sportafrigting (rugby, netbal, hokkie)

Geskikte kandidate moet ‘n volledige e-pos stuur na aanstellings@linden.co.za of linden@linden.co.za. Navrae by Me Wilkie van Zyl op 011-8881433/4
Sluitingsdatum: 16 Augustus 2019
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2020