SOSIALE WETENSKAPPE EN LEWENSORIËNTERING

SOSIALE WETENSKAPPE EN LEWENSORIËNTERING

  • Post Date:August 8, 2018
  • Views1249
  • Application Instructions SEE BELOW.
Hoërskool Rustenburg, Von Wielligh Street, Rustenburg, South Africa
Job Description

ONDERWYSPOS: SOSIALE WETENSKAPPE EN LEWENSORIËNTERING

 

Vereistes:

– Onderwyservaring

– Goeie menseverhoudings

– Rekenaarvaardig

– Buitemuurse betrokkenheid

 

Afrikaans as onderrigtaal

 

Die volgende dokumente moet u aansoek vergesel:

– Akademiese- en toepaslike kwalifikasies (sluit akademiese rekord in)

– SACE-registrasie

– ID-dokument

 

Indien die dokumente nie by die aansoek ingesluit is nie sal u aansoek nie in aanmerking kom met die siftingsproses nie.

 

Stuur aansoeke aan: Die Hoërskool Rustenburg

Vir aandag:

Die skoolhoof

E-pos: rhs@hsrtb.co.za

E-pos titel: Onderwyspos

Faks: 014 592 7647

Sluitingsdatum: 17 Augustus 2018

Datum van onderhoude: 20 Augustus 2018

Aanstellingsdatum: 1 September 2018

 

Indien u nie na 5 dae van die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss