Senior Wiskunde Onderwyser- Posvlak 2 (gr. 10-12)

Senior Wiskunde Onderwyser- Posvlak 2 (gr. 10-12)

  • Post Date:June 28, 2018
  • Apply Before: July 28, 2018
  • Views189
  • Application Instructions SEE BELOW.
HTS Sasolburg, Harry Smith Street, Sasolburg, Free State, South Africa
Job Description

GESOEK: WISKUNDE NINJA

Senior Wiskunde Onderwyser- Posvlak 2 (gr. 10-12)

Waarnemende departementshoofpos met die moontlikheid van aanstelling na volgende Gazette-plasing

 

VEREISTES:

– Tweetalig – Toepaslike onderwyskwalifikasie

– Gr. 12 Wiskunde ondervinding met goeie uitslae

– SARO (SACE) geregistreer

– Kennis van KABV (CAPS)

– Buitemuurse aktiwiteite

– Rekenaargeletterd

 

Om aansoek te doen, e-pos jou CV na dirkcoetsee@htssasolburg.co.za

Vir aandag: Die Skoolhoof Suksesvolle kandidaat sal op 1 September of so gou moontlik daarna, moet kan begin.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss