MUSIEK EN KOORDIRIGENT-KUNS : LAERSKOOL EVERSDAL

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

MUSIEK EN KOORDIRIGENT-KUNS : LAERSKOOL EVERSDAL

  • Post Date:Mar 14, 2019
  • Views 49
  • Application Instructions SEE BELOW
Laerskool Eversdal, Stepping Street, Eversdal, Cape Town, South Africa
Job Description

LAERSKOOL EVERSDAL 
Laerskool Eversdal beskik oor die volgende twee vakatures

Pos 1 : Musiek
Klavieronderrig
Meld ander instrumente aangebied
Musiekteorie
Begeleiding en lei van sang tydens saal byeenkomste
Ervaring en kennis van Orfforkesafrigting
Koor: Meld ondervinding en spesialisasie

Pos 2: Spesialis : Koordirigent-Kuns
Laerskool Eversdal is ‘n dinamiese koor wat op hoë vlak deelneem. Die koor was verlede jaar wenners in die Ope Afdeling van die Wêreldkoorspele. Hulle het ook Tygerberg- en Kaapse Eisteddfod gewen in 2018.
Aansoeke word ingewag vir bogenoemde spesialis-posisie op kontrakbasis (proefbasis) die afrigting van die Laerskool Eversdal se Senior Koor oor te neem. Die suksesvolle kandidaat moet beskikbaar wees vir ‘n permanente posisie. Verdere indiensopleiding sal deel wees van die pos.
Salaris onderhandelbaar.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Rig volledige CV, met twee referente en onlangse getuigskrifte aan Mev. S. Bosch – sbosch@eversdal.org.za
Sluitingsdatum: 15 Maart 2019

 

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss