LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK – BENODIG: BUITEAFRIGTER VIR SKAAK

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK - BENODIG: BUITEAFRIGTER VIR SKAAK

  • Post Date:Sep 18, 2019
  • Views 46
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK – BENODIG: BUITEAFRIGTER VIR SKAAK VIR SKAAK GR 1 – 7

 

VEREISTES:

  • Skaakafrigting kwalifikasie
  • 5 Jaar ervaring in afrigting
  • Afrikaans magtig
  • Moet dissipline kan handaaf

 

Aanvangsdatum:

1 Januarie 2020

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

Kloofstraat 52

Tuine

Kaapstad

8001

 

Tel: 021 4234209

Faks: 021 424 2375

E-pos: jhoosthuizen@gmail.com

 

Sluitingsdatum:

Maandag, 30 September 2019

 

Indien u teen 14 Oktober

nie gekontak is nie, was u

aansoek onsuksesvol