INTERSENFASE ONDERWYSER (GR 5 OF 6)

INTERSENFASE ONDERWYSER (GR 5 OF 6)

  • Post Date:December 3, 2018
  • Views182
  • Application Instructions SIEN HIER ONDER.
Laerskool Jan Van Riebeeck, Kloof Street, CBD, Cape Town, South Africa
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK IN KAAPSTAD

 

BENODIG ‘n INTERSENFASE ONDERWYSER (GR 5 OF 6)

 

  • WISKUNDE ‘N AANBEVELING
  • HULP MET AFRIGTIG VAN RUGBY,  KRIEKET & ATLETIEK
  • TYDELIKE BEHEERLIGGAAMPOS (MOONTLIK PERMANENT)

 

 

Aanvangsdatum:

1 Januarie – 31 Desember 2019

 

KORREKTE KWALIFIKASIES ‘N VEREISTE

ONDERVINDING SAL IN GUNS TEL.

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

Kloofstraat 52

Tuine

Kaapstad

8001

 

Tel: 021 4234209

Faks: 021 424 2375

E-pos: jhoosthuizen@gmail.com

 

Sluitingsdatum:

Vrydag, 7 Desember 2018

 

Indien u teen 14 Desember 2018  nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss