Hoof van Afrikaans : Hoërskool Linden

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Hoof van Afrikaans : Hoërskool Linden

  • Post Date:Aug 5, 2019
  • Views 189
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Vakante pos vir 2020 : Hoërskool Linden

Hoof van Afrikaans (Beheerliggaampos)

Die Hoërskool Linden is ‘n medium-grootte openbare skool in Johannesburg wat reeds vir meer as 70-jaar op verskillende terreine geskiedenis maak.
Selfgedrewe, gemotiveerde en passievolle kandidate met sterk leierskapvaardighede en uitstekende menseverhoudinge, word genooi om vir die vakature aansoek te doen.

Vereistes

  • SACE-geregistreer
  • Toepaslike akademiese kwalifikasies en ervaring
  • Geskrewe en verbale kommunikasievaardighede
  • Sterk leierskapvaardighede en menseverhoudinge
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede met ‘n pro-aktiewe benadering tot probleemoplossing.

Geskikte kandidate moet ‘n volledige e-pos stuur na aanstellings@linden.co.za of linden@linden.co.za. Navrae by Me Wilkie van Zyl op 011-8881433/4
Sluitingsdatum: 16 Augustus 2019
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2020