Hoërskool Rustenburg – Gr 8 en 9 Tegnologie

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Hoërskool Rustenburg - Gr 8 en 9 Tegnologie

  • Post Date:Mar 13, 2019
  • Views 302
  • Application Instructions SEE BELOW
Hoërskool Rustenburg, Von Wielligh Street, Rustenburg, South Africa
Job Description

Hoërskool Rustenburg – Gr 8 en 9 Tegnologie

Vereistes:

  • Afrikaans as onderrigtaal
  • Goeie menseverhoudings
  • Rekenaarvaardig
  • Buitemuurse betrokkenheid

Die volgende gewaarmerkte dokumente moet u aansoek vergesel:

  • Matrieksertifikaat en toepaslike kwalifikasies
  • Tersiere akademiese rekords
  • SACE-registrasie (verpligtend)
  • ID-dokument

Indien die dokumente nie by die aansoek ingesluit is nie sal u aansoek nie in aanmerking kom met die sittingsproses nie.

Stuur aansoeke aan: Die Hoërskool Rustenburg

Vir aandag: Die Skoolhoof

E-pos: rhs@hsrstb.co.za

E-pos titel: Tegnologie pos

Faks: 014 592 7647

Sluitingsdatum: 28 Maart 2019

Aanstellingsdatum: So gou as moontlik

Indien u nie na 5 dae van die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss