Hoërskool Montana (Worcester) – Departementshoof: Wiskunde

Hoërskool Montana (Worcester) - Departementshoof: Wiskunde

  • Post Date:Jun 10, 2019
  • Apply Before: Jun 28, 2019
  • Views 59
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Hoërskool Montana (Worcester) – Departementshoof: Wiskunde

Hoërskool Montana, ‘n Afrikaansmedium hoërskool in Worcester, is geleë in die Breedevallei van die Boland. Die skool se akademiese rekord is sy trots en die visie: “Die skool waar elke kind belangrik is” word op alle terreine uitgeleef.

Aansoeke word ingewag vir ‘n dinamiese person met ‘n visionêre uitkyk en ‘n passie vir onderwys.

Aansoeke moet elektronies op die WKOD se aanlynstelsel gedoen word. (https://wcedonline.westerncape.gov.za/vacancy-lists)

  • Sien vakature 2/2019 van die WKOD  (Pos:930)
  • Publikasiedatum van vakaturelys: 03 Junie 2019
  • Sluitingsdatum vir ontvangs van aansoeke deur die WKOD: 28 Junie 2019

Belangstelling kan intussen ‘n CV wat ‘n gesins- of familiefoto bevat stuur na hoof@monties.co.za

 

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss