Hoërskool Centurion: Skeppende Kunste (Drama en Kuns) Gr 8 – 9

Hoërskool Centurion: Skeppende Kunste (Drama en Kuns) Gr 8 - 9

  • Post Date:Sep 10, 2019
  • Apply Before: Oct 1, 2019
  • Views 48
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Hoërskool Centurion (Woerie-Kampus) het vakante betrekkings vir gekwalifiseerde onderwysers met toepaslike kwalifikasies.

 

Verwysing – Aansoek vir SK2

Vak: Skeppende Kunste (Drama en Kuns)

Graad: 8 – 9

 

Vereistes:

  • Aansoekbrief
  • CV
  • Gewaarmerkte afskrifte van professionele kwalifikasies, ID-dokument en SACE-sertifikaat.
  • Betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite sal voorkeur onntvang.

 

Diensaanvaardinng: 13 Januarie 2020

Sluitingsdatum vir aansoeke: 1 Oktober 2019

 

Stuur asseblief u CV aan mariaan@hscenturion.co.za met die korrekte verwysing as die e-posbenaming (“SUBJECT”).

 

Indien u binne 14 dae geen terugvoer ontvang niw, beskou asseblief u aansoek dan as onsuksesvol.