Hoërskool Centurion: Onderwysposte: Studente-Onderwysers

Hoërskool Centurion: Onderwysposte: Studente-Onderwysers

  • Post Date:Sep 10, 2019
  • Apply Before: Oct 1, 2019
  • Views 56
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Hoërskool Centurion (Woerie-Kampus) het betrekkings vir jong, energieke studente-onderwysers met toepaslike kwalifikasies:

 

Verwysing – Aansoek vir Studentepos

Onderwysstudent tans besig met deeltydse tersiêre studies.

 

Vereistes:

  • Aansoekbrief en CV
  • Gewaarmerkte afskrifte van puntestate by tersiêre instansie, ID-dokument en bewys van SACE-registrasie.
  • Betrokkenheid by die afrigting van rugby, krieket en atletiek by die skool geniet voorkeur.
  • ‘n Kode 10-bestuurslisensie en ‘n opgedateerde professionele bestuurspermit (PdP) sal voorkeur ontvang.

Diensaanvaarding: 13 Januarie 2020

Sluitingsdatum vir aansoeke: 1 Oktober 2019

 

Stuur asseblief u CV aan mariaan@hscenturion.co.za met die korrekte verwysing as die e-posbenaming (“SUBJECT”).

 

Indien u binne 14 dae geen terugvoer ontvang nie, beskou asseblief u aansoek dan as onsuksesvol.