Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Departementshoof (Wiskunde)

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Bethlehem Voortrekker Hoërskool - Departementshoof (Wiskunde)

  • Post Date:May 23, 2019
  • Views 261
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Die volgende departementele pos is beskikbaar by Bethlehem Voortrekker Hoërskool soos geadveteer in onlangse Vrystaat Departement van Onderwys Gazette 1 van 2019.
NB: Die medium van onderrig by Bethlehem Voortrekker Hoërskool is Afrikaans/Engels.

Departementshoof: Wiskunde FET (Posvlak 2)

Posnommer: 191204/205

Sluitingsdatum: 18 Julie 2019

Alle aansoeke moet by die Departement van Onderwys Thabo Mofutsanyana-kantore te Phuthaditjaba ingedien word.
Alle instruksies is beskikbaar in die Vrystaat Departement van Onderwys Gazette 1 van 2019: Promosieposte

Dokumente wat ingedien moet word:

  • CV
  • Gewerkmerkte afskrifte van alle kwalifikasies
  • Akademise rekord
  • Alle buitemuurse kwalifikasies en kursesse
  • ID-dokument
  • SACE
  • Z83 (Application for Employment)

Navrae : skoolhoof@voortrekker.co.za / 058-3034006
Stuur ook die verkorte CV aan die skool