Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Adjunkhoof : Vakante Pos

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Bethlehem Voortrekker Hoërskool - Adjunkhoof : Vakante Pos

  • Post Date:May 23, 2019
  • Views 270
  • Application Instructions SEE BELOW
Job Description

Die volgende departementele pos is beskikbaar by Bethlehem Voortrekker Hoërskool soos geadveteer in onlangse Vrystaat Departement van Onderwys Gazette 1 van 2019.

NB: Die medium van onderrig by Bethlehem Voortrekker Hoërskool is Afrikaans/Engels.

Adjunkhoof

(Posvlak 3) Bestuur en Administrasie

Posnommer: 191204/302

Sluitingsdatum: 18 Julie 2019

 

Alle aansoeke moet by die Departement van Onderwys Thabo Mofutsanyana-kantore te Phuthaditjaba ingedien word.

Alle instruksies is beskikbaar in die Vrystaat Departement van Onderwys Gazette 1 van 2019: Promosieposte

 

Dokumente wat ingedien moet word:

  • CV
  • Gewerkmerkte afskrifte van alle kwalifikasies
  • Akademise rekord
  • Alle buitemuurse kwalifikasies en kursesse
  • ID-dokument
  • SACE
  • Z83 (Application for employment)

Navrae : skoolhoof@voortrekker.co.za / 058-3034006

Stuur ook die verkorte CV aan die skool