BEHEERLIGGAAM/DEPARTEMENTELE POSTE

BEHEERLIGGAAM/DEPARTEMENTELE POSTE

  • Post Date:September 7, 2018
  • Apply Before: October 12, 2018
  • Views471
  • Application Instructions SEE BELOW.
Vereeniging Gimnasium, Vereeniging, South Africa
Job Description

VEREENIGING GIMNASIUM het vakatures vir  dinamiese en entoesiastiese ONDERWYSERS in die volgende vakgebiede:

 

BEHEERLIGGAAM/DEPARTEMENTELE POSTE

  1. AFRIKAANS Graad 10-12
  2. FISIESE WETENSKAP Graad 10-12
  3. MOTORWERKTUIGKUNDE Graad 10-12
  4. KRAGSISTEME Graad 10-12
  5. SWEIS- EN METAALWERK Graad 10-12
  6. PAS- EN DRAAIWERK Graad 10-12
  7. SPORT- EN OEFENKUNDE Graad 10-12
  8. WISKUNDE Graad 10-12    

 

Toepaslike onderwyskwalifikasie/Rooiseël/ Onderwysstudent ‘n vereiste.

 

Koshuisverblyf beskikbaar.

Stuur volledige C.V. aan navrae@vgim.co.za

 

Sluitingsdatum : 12 Oktober 2018

 

Aanstelling : 2 Jan. 2019

 

Suksesvolle kandidate sal teen 31 Oktober verwittig word van ‘n onderhoud. Die Beheerliggaam behou die reg om geen aanstelling te maak nie.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss