AFRIKAANS HUISTAAL GR 8 – 12

AFRIKAANS HUISTAAL GR 8 - 12

  • Post Date:August 8, 2018
  • Apply Before: September 5, 2018
  • Views110
  • Application Instructions SEE BELOW.
Hoërskool Grens, Mc Jannet Drive, Baysville, East London, South Africa
Job Description

HOËRSKOOL GRENS OOS-LONDEN BEHEERLIGGAAMPOS

 

AFRIKAANS HUISTAAL GR 8 – 12

 

Meld buitemuurse aktiwiteite.

 

  • Diensaanvaarding 1 Januarie 2019
  • Koshuislosies beskikbaar
  • Sluitingsdatum: 5 September 2018

 

Vir verdere inligting skakel die hoof: mnr. J du Plessis: 043 7210412

E-pos volledige CV na: admin@grens.co.za of faks. na 043 7210414.

 

Slegs persone wat vir onderhoude genooi word, sal gekontak word.

 

Die Beheerliggaam behou homself die reg voor om nie die pos te vul as ‘n geskikte persoon nie gevind word nie.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss