AFRIKAANS EAT GRAAD 8 – 12 – HOËRSKOOL BUREN

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

AFRIKAANS EAT GRAAD 8 - 12 - HOËRSKOOL BUREN

  • Post Date:Jan 9, 2019
  • Views 2316
  • Application Instructions SEE BELOW.
Buren High School, Poole Street, Cape Town, South Africa
Job Description

Hoërskool Buren, geleë in Ysterplaat, Kaapstad, nooi geskikte kandidate uit om vir die volgende WKOD kontrakpos aansoek te doen:

WKOD AFLOSPOS – AFRIKAANS EAT GRAAD 8 – 12

  • Meld ervaring en ondervinding (Graad 12 vlak is belangrik)
  • Goeie administratiewe en organisasie vermoëns.  
  • Rekenaargeletterdheid
  • Sterk klaskamer beheer en bestuur.
  • Moet bereid wees om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem.   

Sluitingsdatum : 18 Januarie 2019

Aanvangsdatum: 31 Januarie 2018 (4 maande pos)

E-Pos CV met dekblad en polisieklaring aan burenhsecretary@gmail.com  

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss