Wiskunde-onderwyser pos – Randburg Privaat Akademie (RPA)

Wiskunde-onderwyser pos - Randburg Privaat Akademie (RPA)

  • Post Date:February 1, 2018
  • Views1811
  • Application Instructions BELANGSTELLENDES KAN MY DIREK KONTAK PER E-POS BY MRGROBBELAAR@GMAIL.COM. VOORSIEN ASB. U KONTAKBESONDERHEDE EN TYE BESKIKBARE VIR ’N ONDERHOUD. ONS SKOOL IS GELEË IN DIE HARTJIE VAN RANDBURG OP 26 SILVERPINE LAAN, MORET.
Randburg Privaat Akademie, Elise Road, Randburg, South Africa
Job Description

Ons is op soek na ‘n jong energieryke Afrikaanse Wiskunde-onderwyser/es wat ook Fisiese Wetenskap kan aanbied en bereid sal wees om die pad saam met ons te stap.  Hierdie pos is geskik vir ‘n student onderwyser/es of intern. Die pakket vir hierdie posisie is onderhandelbaar volgens ervaring.

Randburg Privaat Akademie (RPA) is ‘n individu-gefokusde hoërskool in Randburg en is gestig om ‘n geborge plek te wees waar Afrikaanse leerlinge hulle beste potensiaal kan bereik. 

Belangstellendes kan my direk kontak per e-pos by mrgrobbelaar@gmail.com. Voorsien asb. u kontakbesonderhede en tye beskikbare vir ’n onderhoud. Ons skool is geleë in die hartjie van Randburg op 26 Silverpine Laan, Moret.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss