Verskeie Poste – Paarl Primêre Seunskool

Verskeie Poste - Paarl Primêre Seunskool

  • Post Date:November 30, 2017
  • Views2766
PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL, Devine Street, Paarl, South Africa
Job Description

Paarl Primêre Seunskool (Klein Boishaai) nooi graag geskikte kandidate om vir die volgende WKOD Kontrakpos (onderwyspos) of SBL-pos aansoek te doen.

 

WKOD Kontrakpos

Vakke:

  • Gr.7 Wiskunde & EBW
  • Gr.5-7 Tegnologie

Toepaslike kwalifikasie en ondervinding is ‘n vereiste

 


 

SBL Pos: Bemarker/Funksiekoördineerder

Verantwoordelik vir bemarking, fondsinsamelings en funksiekoördinering

 


AANVANGSDATUM:

1 Januarie 2018

 

Rig aansoek en volledige CV aan:

Die Skoolhoof

Paarl Primêre Seunskool

Posbus 141

Hoofstraat

PAARL 7622

 

 

OF

 

 

E-pos: postmaster@paarlboysp.co.za

SLUITINGSDATUM: 8 Des. 2017 om 9:00

Indien u teen 15 Des. nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss