Onderwyser Graad 12 Rekeningkunde EBW

Onderwyser Graad 12 Rekeningkunde EBW

  • Post Date:December 5, 2017
  • Apply Before: December 15, 2017
  • Views183
Hoërskool Vanderbijlpark, Shakespear Street, Vanderbijlpark, South Africa
Job Description

Beheerliggaam pos met vereistes:

Rekeningkunde Graad 12

Ekonomiese Bestuurswetenskap Graad 8 en 9

Taal Afrikaans en Engels

Salaris kan met die SBL hanteer word.

Pos is vir `n jaar en aansoekers moet by SACE geregistreer wees met die nodige kwalifikasies vir die vakke.

 

 

Stuur aansoeke na pieterse.petrus@gmail.com voor 15 Desember 2017.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss