Leerondersteuneropvoeder – Paarl Primêre Seunskool (Klein Boishaai)

Leerondersteuneropvoeder - Paarl Primêre Seunskool (Klein Boishaai)

  • Post Date:December 7, 2017
  • Apply Before: December 15, 2017
  • Views1453
PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL, Devine Street, Paarl, South Africa
Job Description

PAARL PRIMÊRE SEUNSKOOL (Klein Boishaai)

 

SBL ONDERWYSPOS 2018

 

Leerondersteuneropvoeder

  • Remediërende opleiding en tweetaligheid ‘n vereiste.  
  • Meld ondervinding, met spesifieke verwysing na bestuur van SIAS-beleid.

 

Rig aansoek en volledige CV aan:

Die Skoolhoof

Paarl Primêre Seunskool

Posbus 141

Hoofstraat

PAARL

7622

 

OF

 

E-pos: hbester@paarlboysp.co.za

 

SLUITINGSDATUM

15 Des. 2017 om 12:00

Indien u teen 15 Jan. 2018 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss