Intermediêre Pos – Khairos Privaatskool

Intermediêre Pos - Khairos Privaatskool

  • Post Date:January 8, 2018
  • Apply Before: February 28, 2018
  • Views413
  • Application Instructions Ons is op soek na 'n Gr 7 en 8 onderwyser. Kom geniet n nuwe manier waarop ons skoolgee en waar jy vryheid het om jou eie nuwe maniere te ontwikkel. Kontak ons gerus by 0825554906 of e-pos khairosps@gmail.com.
Khairos Privaatskool, 84 Capt Hindon Avenue, Meyerton, South Africa
Job Description

Onderwyser wat ‘n liefde het vir kinders en dinge anders wil doen.

 

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss