INTERMEDIêRE FASE BEHEERLIGGAAMPOS

INTERMEDIêRE FASE BEHEERLIGGAAMPOS

  • Post Date:March 2, 2018
  • Views294
  • Application Instructions SEE DETAILS IN POST BELOW.
Laerskool Grens, Muir Street, Arcadia, East London, South Africa
Job Description

VAKANTE VAKATURE

AFRIKAANSE LAERSKOOL GRENS

INTERMEDIêRE FASE

BEHEERLIGGAAMPOS – SUBSTANTIEWE POS

 

AANBEVELING:

  • GRAAD 6
  • TAALVAARDIGHEID AE
  • REKENAARVAARDIGHEID
  • SPORTAFRIGTING

 

Rig aansoek aan:

DIE SKOOLHOOF

AFRIKAANSE LAERSKOOL GRENS

POSBUS 394(MUIRSTRAAT)

OOS-LONDEN

 

Sluitingsdatum: Woensdag 14 Maart 2018

Diensaanvaarding: 1 Mei 2018

 

Skoolbeheerliggaam behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie. Slegs suksesvolle kandidate sal gekontak word.

Aansoekers wat binne 14 dae na die sluitingsdatum nie gekontak is nie, kan aanvaar dat hul aansoek nie suksesvol was nie.

 

Rig volledige CV, gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies en SARO registrasie aan:

 

E-Pos: grensps@iafrica.com

Tel: 043 722 2665

Faks: 043 743 4126

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss