DEPARTEMENTELE POS: Intermediêre fase

DEPARTEMENTELE POS: Intermediêre fase

  • Post Date:December 2, 2017
  • Views271
Laerskool Ebenhaeser, Rustenburg Road, Krugersdorp, South Africa
Job Description

Departementele pos vir Intermediêre fase vir die volgende vakke:

– Afrikaans Huistaal – Graad 5

– Sosiale Wetenskappe – Graad 6

 

Diensaanvaarding: Januarie 2018

 

Vereistes:

– Volledige CV met verwysingslys

– SACE geregistreer

– Buitemuurse aktiwiteite

 

Kontakbesonderhede:

Me H.N. Vos (Adjunkhoof)

011 953 3802

Stuur CV’s na info@ebies.co.za

This website works best on Chrome and does not show correctly on Internet Explorer. Dismiss